Daniel 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die uitlegging, o koning, en dit is die bevel van die Allerhoogste wat oor my heer die koning gekom het:
Afrikaans (NLV) 2011
“‘U Majesteit, die droom beteken dat God die Allerhoogste oor u ’n besluit geneem het.
Afrikaans 1933/1953
dit is die uitlegging, o koning, en dit is die besluit van die Allerhoogste wat oor my heer die koning kom:
Afrikaans 1983
“Dit is die uitleg, U Majesteit, dit is die besluit van die Allerhoogste oor u:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dit is die uitleg, o koning, en die dekreet van die Allerhoogste wat oor my heer die koning uitgevaardig is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Koning, dit is wat die Hoogste God besluit het. Dit sal met jou gebeur, dit is wat die droom beteken:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nou sal ek vir U Majesteit die droom se betekenis verduidelik, want dit is wat die allerhoogste God oor u besluit het.