Daniel 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit alles het oor koning Nebukadnésar gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
“Dit het presies net so met die koning gegaan.
Afrikaans 1933/1953
Dit alles het oor koning Nebukadn,sar gekom.
Afrikaans 1983
Maar alles het oor koning Nebukadnesar gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit alles het met koning Nebukadnesar gebeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Alles wat Daniël gesê het, het gebeur met koning Nebukadnesar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar al hierdie dinge het wel met koning Nebukadnesar gebeur.