Daniel 4:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aan die einde van twaalf maande het hy in die paleis van die koninkryk van Babel gewandel.
Afrikaans (NLV) 2011
Twaalf maande later het hy op die dak van sy koninklike paleis in Babel rondgeloop.
Afrikaans 1933/1953
Aan die einde van twaalf maande terwyl hy op die koninklike paleis van Babel rondwandel,
Afrikaans 1983
Na twaalf maande, terwyl hy op die dak van die paleis geloop het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Teen die einde van die twaalfde maand was hy besig om rond te stap op die dak van die koninklike paleis in Babel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Jaar later het Nebukadnesar op sy huis se plat dak geloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Twaalf maande later, terwyl hy op die daktuin van sy paleis in Babel rondgeloop het,