Daniel 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die skrif wat geskrywe is: MENE, MENE, TEKEL, UPHARSIN.
Afrikaans (NLV) 2011
“Daar staan geskryf: ‘Mene, mene, tekel, ufarsin.’
Afrikaans 1933/1953
En dit is die skrif wat geskrywe is: Men,, men,, tek,l ufars¡n.
Afrikaans 1983
“Dit is die woorde wat geskrywe is: ‘Getel, getel, geweeg en verdeel.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is dan die skrif wat geskryf is: Mene, mene, tekel ufarsin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Dit is die woorde wat op die muur geskryf is: ‘Mene, mene, tekel ufarsin.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar staan geskryf: Getel, getel, geweeg, verdeel.