Daniel 5:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
PERES; U koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee.
Afrikaans (NLV) 2011
“‘Peres’ — u koninkryk word verdeel en vir die Mede en Perse gegee.”
Afrikaans 1933/1953
per,s -- u koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee.
Afrikaans 1983
‘Verdeel’: u koninkryk is verdeel en aan die Mediërs en die Perse gegee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Peres – u koninkryk is verdeel en is aan die Mede en Perse gegee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ufarsin beteken: God sal jou land vir ander volke gee, vir die mense van Medië en Persië.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Verdeel beteken dat u koninkryk tussen die Mediërs en die Perse verdeel gaan word.”