Daniel 5:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In daardie nag is Bélsasar, die koning van die Chaldeërs, dood gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Daardie selfde nag nog is Belsasar die koning van die Babiloniërs doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953
In dieselfde nag is B,lsasar, die koning van die Chaldeërs, gedood.
Afrikaans 1983
Daardie nag is koning Belsasar van die Galdeërs vermoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daardie selfde nag is Belsasar, die koning van die Galdeërs, gedood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dieselfde nag het mense vir Belsassar, die koning van Babel, vermoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daardie selfde nag nog is Belsasar, die koning van die Babiloniërs, vermoor.