Deuteronomy 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE julle God het julle vermenigvuldig, en kyk, julle is vandag soos die sterre van die hemel in menigte.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here julle God het julle so baie soos die sterre gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE julle God het julle vermenigvuldig; en kyk, julle is vandag soos die sterre van die hemel in menigte.
Afrikaans 1983
Die Here julle God het julle baie laat word, en nou is julle net so baie soos die sterre aan die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here julle God het julle baie laat word. Kyk, julle is nou al so baie soos die sterre aan die hemelruim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle God die Here het julle 'n groot volk gemaak, julle is nou so baie soos die sterre in die lug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here julle God het julle ’n groot volk gemaak. Ja, julle is al so baie soos die sterre aan die hemel.