Deuteronomy 1:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe kan ek alleen jou lastigheid en jou las en jou twis dra?
Afrikaans (NLV) 2011
Hoe sou ek alleen al julle twis en probleme kan oplos?
Afrikaans 1933/1953
Hoe sou ek die moeilikheid en die las en die regsake van julle alleen kan dra?
Afrikaans 1983
Hoe kan ek alleen julle probleme oplos, die verantwoordelikheid vir julle dra en julle hofsake verhoor?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar hoe kan ek alleen julle laste dra, julle probleme en geskille?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar ek alleen kan nie oordeel wanneer julle probleme het en twis nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle probleme het egter vir my te swaar geword. Ek alleen kan tog nie met al julle daaglikse probleme en hofsake help nie.