Deuteronomy 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Neem vir julle wyse manne en verstandige en bekendes onder julle stamme, en Ek sal hulle heersers oor julle aanstel.
Afrikaans (NLV) 2011
Kies uit julle stamme mans met wysheid, begrip en aansien en ek sal hulle as julle leiers aanstel.’
Afrikaans 1933/1953
Bring tog wyse en verstandige en ervare manne aan volgens julle stamme, dat ek hulle as julle hoofde kan aanstel.
Afrikaans 1983
Bring uit julle stamme verstandige manne, manne met insig, manne van aansien, sodat ek hulle as hoofde oor julle kan aanstel.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bring vir julle uit elke stam verstandige manne met insig en ervaring sodat ek hulle as julle hoofde kan aanstel.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet 'n paar wyse en verstandige manne kies uit elke stam, manne wat sal weet wat om te doen. Dan sal ek hulle aanstel om julle leiers te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het ek vir julle gesê om verstandige en ervare mans uit elke stam van die volk aan te stel. Hulle moes julle dan lei en help.