Deuteronomy 1:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord het my goed behaag: en ek het twaalf manne van julle geneem, een uit 'n stam.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het vir my na ’n goeie idee gelyk en ek het twaalf verkenners uitgekies, een van elke stam.
Afrikaans 1933/1953
En die saak was goed in my oë, sodat ek twaalf man uit julle, uit elke stam een man, geneem het.
Afrikaans 1983
Ek het gedink dis 'n goeie plan en ek het twaalf man uit julle gekies, een uit elke stam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het dit goed gevind en het toe twaalf van julle manne aangewys, een uit elke stam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek het gedink dit is goed en ek het twaalf manne gekies, een man uit elke stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het vir my goed geklink en ek het twaalf mense, een uit elke stam, gekies om die land te gaan verken.