Deuteronomy 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het omgedraai en op die berg geklim en by die dal Eskol gekom en dit deursoek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe die Bergwêreld ingegaan, by die Eskolvallei uitgekom en dit verken.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het weggedraai en na die gebergte opgetrek en tot by die dal Eskol gekom en dit verken.
Afrikaans 1983
Hulle het die Bergwêreld ingegaan en by die Eskolvallei gekom en dit verken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het vertrek en in die bergland opgegaan. Hulle het tot by die Eskoldal gevorder, dit verken,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die manne het weggegaan en hulle het deur die Bergland gegaan. Hulle het tot by die Druiwe-vallei gegaan en hulle het gekyk hoe die land is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle is die bergland in en het so ver as die vallei van Eskol gekom.