Deuteronomy 1:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar julle wou nie optrek nie, maar was opstandig teen die bevel van die HERE julle God.
Afrikaans (NLV) 2011
“Maar julle het teen die bevel van die Here julle God in opstand gekom en wou nie optrek nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar julle wou nie optrek nie, maar was wederstrewig teen die bevel van die HERE julle God.
Afrikaans 1983
“Maar julle wou nie optrek nie. Julle het julle verset teen die opdrag van die Here julle God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Maar julle was nie bereid om op te trek nie. Julle was opstandig teen die bevel van die Here julle God
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Maar julle wou nie gaan nie, julle was opstandig teen julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar julle wou nie optrek nie. Toe het julle teen die Here in opstand gekom.