Deuteronomy 1:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê ek vir julle: Wees nie bevrees of bevrees vir hulle nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Maar ek het vir julle gesê: ‘Moenie bang wees nie!’
Afrikaans 1933/1953
Toe het ek aan julle gesê: Word nie verskrik en wees nie bevrees vir hulle nie.
Afrikaans 1983
“Toe het ek vir julle gesê: ‘Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Ek het vir julle gesê, ‘Julle mag nie paniekerig raak nie en julle mag nie vir hulle bang wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek het vir julle gesê: ‘Nee, julle moenie skrik vir hierdie mense nie, julle moenie bang wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek het toe vir julle gesê om nie bang te wees nie.