Deuteronomy 1:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar in hierdie saak het julle die HERE julle God nie geglo nie,
Afrikaans (NLV) 2011
Selfs na alles wat Hy gedoen het, het julle nog bly weier om die Here julle God te vertrou.
Afrikaans 1933/1953
Maar ondanks hierdie woord het julle nie geglo in die HERE julle God nie,
Afrikaans 1983
Maar tog het julle nie julle vertroue gestel in die Here julle God
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ondanks dié versekering het julle geen vertroue gestel in die Here julle God nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek het dit vir julle gesê, maar julle het nog nie geglo dat die Here julle sal lei nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nogtans wou julle nie die Here julle God vertrou nie.