Deuteronomy 1:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het die stem van julle woorde gehoor en toornig geword en gesweer en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Toe die Here hoor hoe julle kla, het Hy kwaad geword. Hy het plegtig gesweer:
Afrikaans 1933/1953
En toe die HERE die stem van julle woorde hoor, het Hy toornig geword en gesweer en gesê:
Afrikaans 1983
“Toe die Here hoor wat julle sê, het sy toorn ontvlam en het Hy 'n eed afgelê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het daardie woorde van julle duidelik gehoor en toornig geword. Hy het 'n eed gesweer en gesê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die Here hoor wat julle sê, het Hy kwaad geword. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die Here het alles gehoor wat julle gesê het en Hy was kwaad, maar ook teleurgesteld.