Deuteronomy 1:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar wat jou betref, draai jou om en trek die woestyn in op die pad van die Rooi See.
Afrikaans (NLV) 2011
Wat julle betref, draai nou om en gaan terug na die woestyn toe in die rigting van die Rietsee.’
Afrikaans 1933/1953
Maar julle, draai om en trek weg na die woestyn op pad na die Skelfsee.
Afrikaans 1983
Julle moet nou omdraai en die woestyn in trek, al met die pad na die Rietsee toe.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar wat julle betref: Draai weg, trek die woestyn in, in die rigting van die Rietsee. ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar julle, julle moet weggaan en na die woestyn gaan op die pad na die Riet-see.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van julle kan net sowel nou omdraai en deur die woestyn na die Skelfsee teruggaan. Julle sal die land wat Ek julle beloof het, nooit sien nie.’