Deuteronomy 1:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So het julle dan baie dae in Kades gebly, volgens die dae wat julle daar gebly het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is waarom julle so lank daar by Kades gebly het.”
Afrikaans 1933/1953
So het julle dan baie dae in Kades gebly, solank as julle daar gebly het.
Afrikaans 1983
So het dit gekom dat julle so lank by Kades gebly het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle het toe lank by Kades gebly – 'n baie lang tyd.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle het toe lank by die stad Kades gebly, so lank soos voorheen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het ons ’n baie lang tyd in Kades-Barnea gebly.”