Deuteronomy 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: Julle het lank genoeg op hierdie berg gebly.
Afrikaans (NLV) 2011
“Toe ons by Sinaiberg was, het die Here ons God vir ons gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.
Afrikaans 1983
“Die Here ons God het by Horeb vir ons gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Die Here ons God het by Horeb met ons gepraat. Hy het gesê, ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir hulle gesê: “Ons God die Here het self by Horeb-berg vir ons gesê: Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Toe ons nog by die berg Horeb was,” so het Moses sy lang rede begin, “het die Here gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.