Deuteronomy 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het in daardie tyd met julle gespreek en gesê: Ek is nie in staat om julle alleen te dra nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek het toe al vir julle gesê: ‘Julle is ’n te groot las om alleen te dra.
Afrikaans 1933/1953
En ek het met julle in die tyd gespreek en gesê: Ek kan julle alleen nie dra nie.
Afrikaans 1983
“Toe julle van Horeb af weg is, het ek vir julle gesê: ‘Ek kan nie alleen al die verantwoordelikheid vir julle dra nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“In daardie tyd het ek, Moses, vir julle gesê, ‘Ek kan julle nie meer alleen dra nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir hulle gesê: “Ek het in daardie tyd vir julle gesê dat ek alleen nie julle leier kan wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses het vir die volk gesê: “Julle sal nog onthou hoe ek by Horeb vir julle gesê het dat ek julle nie alleen kan help of lei nie.