Deuteronomy 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, Ek lê jou vandag 'n seën en 'n vloek voor;
Afrikaans (NLV) 2011
“Vandag gee ek aan julle die keuse tussen seën en vloek!
Afrikaans 1933/1953
Kyk, ek hou julle vandag seën en vloek voor --
Afrikaans 1983
Let op, ek hou julle vandag die seën en die straf voor:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Kyk, ek hou vandag seën en vloek aan julle voor:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Julle moet dit weet, julle moet vandag kies: Wil julle hê die Here moet julle seën, of wil julle hê Hy moet julle vervloek?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Vandag moet julle tussen ’n seën en vloek kies.

Recommended Reading