Deuteronomy 16:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipte was; en jy moet hierdie insettinge onderhou en doen.
Afrikaans (NLV) 2011
Onthou dat jy ’n slaaf was in Egipte. Wees daarom versigtig om al die gebooie te gehoorsaam.”
Afrikaans 1933/1953
En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipte was; en jy moet hierdie insettinge sorgvuldig hou.
Afrikaans 1983
Jy moet altyd onthou dat jy 'n slaaf was in Egipte. Onderhou al hierdie voorskrifte en leef daarvolgens.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy moet onthou dat jy 'n slaaf was in Egipte. Kom dan hierdie vaste voorskrifte nougeset na.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet onthou dat julle ook slawe was in die land Egipte en julle moet doen wat hierdie wette sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In dié tyd moet jy daaraan dink dat jy baie in Egipte gely het. Daarom moet jy die fees van die weke getrou vier.”