Deuteronomy 18:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Of 'n besweerder, of 'n raadgewer met bekende geeste, of 'n towenaar, of 'n dodeman.
Afrikaans (NLV) 2011
of beswerings of iemand wat geeste oproep of iemand wat dooies raadpleeg nie.
Afrikaans 1933/1953
of wat met besweringe omgaan, of wat 'n gees van 'n afgestorwene vra of 'n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie.
Afrikaans 1983
of 'n slangbesweerder of iemand wat geeste om inligting vra en dooies raadpleeg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat towerspreuke gebruik, waarsêer- of voorvadergeeste oproep, of dooies raadpleeg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
of hy kan met slange praat, of hy kan vir die gees van iemand wat dood is, vra wat sal gebeur, of hy is 'n waarsêer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jou mense mag nie ander mense probeer toor nie en hulle mag nie met dooies kontak maak om so inligting by hulle te kry nie.