Deuteronomy 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy moet volkome wees met die HERE jou God.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy moet onberispelik wees voor die Here jou God.
Afrikaans 1933/1953
Opreg moet jy wees met die HERE jou God.
Afrikaans 1983
Jy moet opreg wees voor die Here jou God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy moet onberispelik wees voor die Here jou God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet aan die Here behoort met julle hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet sorg dat jy reg voor die Here leef.