Deuteronomy 18:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het vir my gesê: Hulle het goed gespreek wat hulle gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011
“Die Here het toe vir my gesê: ‘Dit is goed so. Ek sal doen wat hulle vra.
Afrikaans 1933/1953
Toe het die HERE vir my gesê: Dit is goed wat hulle gespreek het.
Afrikaans 1983
“Toe het die Here vir my gesê: ‘Wat hulle gesê het, is reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het toe vir my gesê, ‘Wat hulle sê is goed,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Die Here het toe vir my gesê: ‘Hulle is reg,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Daar het die Here vir my gesê: ‘Goed, Ek sal maak soos hierdie klomp mense vir My gevra het.