Deuteronomy 18:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Jy kan dalk wonder: ‘Hoe sal ons weet wanneer is die profesie van die Here of nie?’
Afrikaans 1933/1953
En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? --
Afrikaans 1983
Wanneer jy jou afvra: Hoe sal ek die woorde kan uitken wat die Here nie met die profeet gepraat het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“En as jy jouself sou afvra: Hoe sal ons weet watter woorde het die Here nie gesê nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Julle sal miskien dink: Hoe sal ons weet wanneer dit die Here is, en wanneer dit nie die Here is wat gepraat het nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Miskien wonder julle: Hoe sal ons weet of hierdie mens werklik iets by die Here gehoor het? Het hy dit nie dalk sommer self uitgedink nie?