Deuteronomy 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die Emiete het vroeër daarin gewoon, 'n volk groot en baie en lank soos die Enakiete;
Afrikaans (NLV) 2011
Die Emiete het vroeër in die omgewing van Ar gewoon. Hulle was ’n groot en sterk volk van reuse, net so groot soos die Enakiete.
Afrikaans 1933/1953
Die Emiete het tevore daarin gewoon, 'n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete.
Afrikaans 1983
Die Emiete het voorheen in die gebied gewoon. Hulle was 'n groot en sterk volk. Net soos die Enakiete was hulle groot mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Emiete het vroeër daar gewoon. Hulle was 'n magtige volk, talryk en net so lank soos die Enakiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Die Emiete het voorheen in die land Moab gewoon. Hulle was 'n groot en sterk volk en hulle was so lank soos die Enak-mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
(Die Emiete het voorheen in Ar gewoon. Hulle was net soos die Enakiete groot en lank.