Deuteronomy 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat ook as reuse gereken is, soos die Enakiete; maar die Moabiete noem hulle Emims.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Emiete en die Enakiete word albei ook die Refaïete genoem, maar die Moabiete noem hulle die Emiete.
Afrikaans 1933/1953
Hulle word ook vir Refa‹ete gehou, soos die Enakiete; maar die Moabiete het hulle Emiete genoem.
Afrikaans 1983
Die Moabiete het hulle Emiete genoem, maar net soos die Enakiete is hulle as Refaïete beskou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Soos die Enakiete, word hulle ook tot die Refaïete gereken. Die Moabiete noem hulle Emiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle was ook Refaïete soos die Enak-mense, maar die Moabiete het hulle Emiete genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soms is die Enakiete ook Refaïete genoem, maar die Moabiete het hulle Emiete genoem.