Deuteronomy 2:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So het dit gebeur toe al die krygsmanne verteer en dood was onder die volk,
Afrikaans (NLV) 2011
“Toe al hierdie mans wat reg was om te veg, uitgesterf het,
Afrikaans 1933/1953
En toe al die krygsmanne heeltemal onder die volk uit weggesterf het,
Afrikaans 1983
“Toe al daardie weerbare manne onder die volk uitgesterf het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Toe al die krygsmanne dood was en daar nie meer een onder die volk oor was nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“En toe al die manne wat daardie tyd oorlog kon maak, gesterf het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Toe hulle almal dood is,