Deuteronomy 2:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy moet vandag deur Ar, die kus van Moab, trek;
Afrikaans (NLV) 2011
‘Vandag sal julle die grens van Moab by Ar oorsteek
Afrikaans 1933/1953
Jy trek vandag die grens van Moab by Ar oor,
Afrikaans 1983
Jy staan op die punt om deur die Moabiete se gebied by Ar te trek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
‘Julle gaan vandag by Ar, die grondgebied van Moab, verbytrek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
‘Wanneer julle vandag deur die land Moab, die land Ar, gaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘As julle vandag deur die gebied van die Moabiete trek,