Deuteronomy 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Dit is ook gereken as 'n land van reuse; reuse het in die ou tyd daarin gewoon, en die Ammoniete noem hulle Samsummiete;
Afrikaans (NLV) 2011
(Daardie gebied is ook vroeër gesien as die land van die Refaïete, alhoewel die Ammoniete hulle die Samsummiete genoem het.
Afrikaans 1933/1953
Dit word ook as 'n land van Refa‹ete beskou; Refa‹ete het tevore daarin gewoon, en die Ammoniete het hulle Samsummiete genoem --
Afrikaans 1983
Die gebied is beskou as die land van die Refaïete, want hulle het vroeër hier gewoon. Die Ammoniete het hulle Samsummiete genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit word ook as die land van die Refaïete beskou. Hulle het vroeër daar gewoon. Die Ammoniete noem hulle Samsummiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Almal weet dat die land van die Ammoniete ook die Refaïete se land was, want die Refaïete het voorheen daar gewoon. Die Ammoniete het hulle Samsummiete genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
(Ook hierdie gebied word die land van die Refaïete genoem. Voorheen het die Refaïete daarin gebly. Die Ammoniete het hulle die Samsummiete genoem.