Deuteronomy 2:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het boodskappers uit die woestyn Kedemot na Sihon, die koning van Hesbon, gestuur met woorde van vrede en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Uit die Kedemotwoestyn het ek boodskappers na koning Sihon van Gesbon gestuur met hierdie vredesvoorstel:
Afrikaans 1933/1953
Toe het ek boodskappers gestuur uit die woestyn Ked,mot na Sihon, die koning van Hesbon, met woorde van vrede om te sê:
Afrikaans 1983
“Uit die Kedemotwoestyn het ek boodskappers na koning Sihon van Gesbon toe gestuur. Ek het 'n vredesvoorstel gemaak en laat weet:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Ek, Moses, het toe van die weiveld by Kedemot af boodskappers gestuur na Sihon, die koning van Gesbon, met die volgende vredesboodskap,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek het boodskappers uit die Kedemot-woestyn gestuur na koning Sihon toe in Gesbon, ek wou vrede maak met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Toe het ek mense uit ons kampplek in die Kedemotwoestyn met ’n boodskap na Sihon gestuur: