Deuteronomy 2:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my deur u land trek; ek sal op die grootpad gaan, ek sal nie regs of links afdraai nie.
Afrikaans (NLV) 2011
‘Laat ons deur jou land trek. Ons sal op die hoofpad bly en nie na links of regs in die veld afdraai nie.
Afrikaans 1933/1953
Laat my deur jou land gaan; ek sal net padlangs trek; ek sal nie regs of links uitdraai nie.
Afrikaans 1983
‘Laat my toe om met die pad deur jou land te trek. Ek sal al met die pad langs trek en nie links of regs uitdraai nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
‘Ek wil deur u land trek. Ek sal net op die pad bly en nie na links of regs uitdraai nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gesê: ‘Ons wil deur jou land gaan. Ons sal op die pad bly, ons sal nie regs of links draai nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘Laat my deur jou land trek. Ek sal reguit trek sonder om af te draai.