Deuteronomy 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle het lank genoeg om hierdie berg getrek: draai julle noordwaarts.
Afrikaans (NLV) 2011
‘Julle het nou lank genoeg in die omgewing van die bergwêreld rondgetrek. Draai nou noordwaarts.
Afrikaans 1933/1953
Julle het lank genoeg om hierdie gebergte getrek. Draai noordwaarts weg
Afrikaans 1983
‘Julle het nou ver genoeg om hierdie berg getrek. Draai nou noord
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
‘Julle het lank genoeg om hierdie berge getrek. Draai nou noord,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
‘Julle het nou lank genoeg om hierdie berge geloop, julle moet nou draai en noord gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
dat ons lank genoeg langs die bergwêreld getrek het en dat ons weer noordwaarts moes gaan.