Deuteronomy 2:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE onse God het hom voor ons oorgegee; en ons het hom en sy seuns en al sy volk verslaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here ons God het hom egter in ons mag oorgegee en ons het hom, sy seuns en sy volk verpletter.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE onse God het hom aan ons oorgegee, sodat ons hom en sy seuns en sy hele volk verslaan het.
Afrikaans 1983
het die Here ons God hulle in ons mag oorgegee, en ons het hom en sy seuns en sy hele volk verslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die Here ons God het hom aan ons oorgegee, en ons het hom en sy seuns en al sy manskappe verslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons God die Here het ons laat wen teen Sihon. Ons het hom en sy seun en al sy mense oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het ons egter gehelp en ons het Sihon, sy weermag en sy seuns geheel en al vernietig.