Deuteronomy 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle moet van hulle vleis koop vir geld, dat julle kan eet; en julle moet ook water van hulle koop vir geld, dat julle kan drink.
Afrikaans (NLV) 2011
Betaal hulle vir die kos en water wat julle gebruik.
Afrikaans 1933/1953
Voedsel moet julle van hulle vir geld koop, dat julle kan eet; en julle moet ook water van hulle vir geld koop, dat julle kan drink.
Afrikaans 1983
Die kos en water wat julle nodig het, moet julle by hulle koop.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die kos wat julle gaan eet, moet julle by hulle koop met silwer. Selfs die water wat julle gaan drink, moet julle by hulle ruil vir silwer.” ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet die kos wat julle eet, by hulle koop, en ook die water wat julle sal drink.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vir kos sal julle moet betaal en drinkwater sal julle moet koop.’