Deuteronomy 26:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het ons na hierdie plek gebring en aan ons hierdie land gegee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het ons na hierdie plek toe gebring en aan ons hierdie vrugbare land gegee.
Afrikaans 1933/1953
en Hy het ons na hierdie plek gebring en ons hierdie land gegee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans 1983
Hy het ons in hierdie plek gebring en hierdie land aan ons gegee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het ons na hierdie plek gebring en aan ons hierdie land gegee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Hy het ons gebring na hierdie plek. Hy het hierdie land vir ons gegee. Dit is 'n land waar daar baie melk en heuning is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het Hy ons na hierdie plek gebring. Hy het hierdie land vir ons gegee. Dit is ’n goeie land. Hier is meer as genoeg om van te leef.