Deuteronomy 27:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het saam met die oudstes van Israel die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses en die leiers van Israel het aan die volk die volgende opdrag gegee: “Gehoorsaam al hierdie bevele wat ek jou vandag gee.
Afrikaans 1933/1953
En Moses het saam met die oudstes van Israel aan die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel.
Afrikaans 1983
Moses en die leiers van Israel het die volk beveel: “Jy moet al die gebooie gehoorsaam wat ek jou vandag beveel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses en ook die oudstes van Israel het die volk beveel: “Kom elke gebod na wat ek julle vandag beveel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses en die leiers het vir die volk gesê: “Julle moet alles doen wat ek vandag vir julle sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het Moses en al die leiers van die volk gesê: “Israel, jy moet alles doen wat ek vandag vir jou sê.