Deuteronomy 27:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het die volk dieselfde dag bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daardie selfde dag het Moses ook die volgende opdrag aan die volk gegee:
Afrikaans 1933/1953
En Moses het aan die volk op die dag bevel gegee en gesê:
Afrikaans 1983
Op dieselfde dag het Moses vir die volk gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het die volk op daardie dag beveel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het daardie dag vir die volk gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daardie selfde dag het Moses ook nog vir die volk gesê: