Deuteronomy 27:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vervloek is hy wat deur sy vader of sy moeder verlig. En die hele volk moet sê: Amen!
Afrikaans (NLV) 2011
‘Vervloek is elkeen wat sy pa of ma verag.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’
Afrikaans 1933/1953
Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder verag; en die hele volk moet sê: Amen.
Afrikaans 1983
“Daar rus 'n vloek op elkeen wat sy pa of ma minag. “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Vervloek is die een wat sy vader en moeder minag.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie sy pa en sy ma respekteer nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat nie sy pa of ma goed behandel nie. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’