Deuteronomy 27:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim slaan. En die hele volk moet sê: Amen!
Afrikaans (NLV) 2011
‘Vervloek is elkeen wat iemand anders in die geheim doodmaak.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’
Afrikaans 1933/1953
Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim doodslaan; en die hele volk moet sê: Amen.
Afrikaans 1983
“Daar rus 'n vloek op elkeen wat sy naaste doodmaak, al is dit in die geheim! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Vervloek is die een wat sy naaste in die geheim doodslaan.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat iemand anders vermoor, ook wanneer niemand dit sien nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat ’n ander mens stilletjies doodmaak. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’