Deuteronomy 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle moet hulle nie vrees nie; want die HERE julle God sal vir julle veg.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie vir daardie nasies bang wees nie, want die Here julle God sal vir julle veg.’
Afrikaans 1933/1953
Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die HERE julle God wat vir julle stry.
Afrikaans 1983
Moenie vir hulle bang wees nie. Die Here julle God sal vir julle veg.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy mag nie vir hulle bang wees nie, want dit is die Here julle God wat vir julle veg.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie bang wees vir hulle nie, want julle God die Here self sal oorlog maak vir julle, Hy sal julle help.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moet nooit bang wees vir hulle nie, want die Here sal saam met jou teen hulle veg.’