Deuteronomy 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het die HERE in dié tyd gesmeek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek het toe by die Here gepleit en gesê:
Afrikaans 1933/1953
Ook het ek die HERE in die tyd gesmeek en gesê:
Afrikaans 1983
“Dit was toe dat ek die Here gesmeek het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Dit was ook in daardie tyd dat ek by die Here gepleit het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek het daardie tyd vir die Here gesoebat en gevra:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“In dié tyd het ek vir die Here gesê: