Deuteronomy 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(wat Hermon, die Sidoniërs, Sirion noem; en die Amoriete noem dit Senir;)
Afrikaans (NLV) 2011
(Die Sidoniete het die Hermonberg die Sirjon genoem, en die Amoriete Senir.)
Afrikaans 1933/1953
die Sidoniërs noem Hermon Sirjon; maar die Amoriete noem dit Senir --
Afrikaans 1983
die berg wat Sirjon genoem word deur die mense van Sidon, en Senir deur die Amoriete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Sidoniërs noem Hermon Sirjon, maar die Amoriete noem dit Senir.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Sidoniërs noem Hermon-berg ‘Sirjon-berg,’ en die Amoriete noem dit ‘Senir-berg.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
(Die mense van Sidon het die berg Hermon Sirion genoem en die Amoriete het daarna verwys as Senir.)