Deuteronomy 32:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle wyn is die gif van drake en die wrede gif van adders.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle wyn is die gif van slange, die dodelike gif van adders.
Afrikaans 1933/1953
Hulle wyn is slanggif en wrede addergif.
Afrikaans 1983
Hulle wyn is slanggif, wrede addergif.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle wyn is slanggif, die dodelike gif van kobras.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Uit daardie druiwe kom daar wyn wat so giftig is soos slange, dit is wyn wat mense laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die wyn wat jy van hierdie druiwe maak, is soos dodelike gif. As jy hierdie gif drink, is jy binne sekondes dood.