Deuteronomy 32:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sal sê: Waar is hulle gode, hulle rots op wie hulle vertrou het?
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal Hy vra: ‘Waar is hulle gode, waar is die rotse waar hulle gaan skuil het?
Afrikaans 1933/1953
Dan sal Hy sê: Waar is hulle gode, die steenrots waarin hulle toevlug geneem het,
Afrikaans 1983
Dan sal Hy vra: ‘Waar is hulle gode? Waar is die rots waar hulle gaan skuil het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hy sal sê, ‘Waar is hulle gode, die rots waar hulle geskuil het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal vra: ‘Waar is julle gode nou, die gode wat julle moet beskerm?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar dan sal Hy vir die ander vra wat die slegte dinge gedoen het: En waar is julle afgode nou? Waar is die nikswerd goed wat julle gehoop het julle sal beskerm?