Deuteronomy 33:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van Dan het hy gesê: Dan is 'n jong leeu; hy sal uit Basan spring.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het die volgende oor die stam van Dan gesê: “Dan is soos ’n jong leeu wat uit Basan spring.”
Afrikaans 1933/1953
En van Dan het hy gesê: Dan is 'n jong leeu wat uit Basan uitspring.
Afrikaans 1983
Oor Dan het Moses gesê: “Dan is 'n jong leeu, hy bespring sy prooi van Basan af.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor Dan het hy gesê: “Dan is 'n leeuwelpie; hy spring op uit Basan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het Moses oor Dan gesê: “Dan is soos 'n jong leeu wat uit die land Basan spring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Oor die stam van Dan het Moses die volgende kwytgeraak: “Dan is die welpie van ’n leeu. Hou hom dop. Hy gaan skielik uit sy woonplek, uit Basan uit sy prooi bespring.”