Deuteronomy 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy mag nie doodslaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“‘Moenie iemand doodmaak nie.
Afrikaans 1933/1953
Jy mag nie doodslaan nie.
Afrikaans 1983
“ ‘Jy mag nie moord pleeg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy mag nie moord pleeg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“ ‘Jy mag nie iemand vermoor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘Jy moet niemand doodmaak nie.