Deuteronomy 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE het van aangesig tot aangesig met jou gespreek op die berg uit die vuur,
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het persoonlik uit die vuur met ons op die berg gepraat.
Afrikaans 1933/1953
Van aangesig tot aangesig het die HERE op die berg uit die vuur met julle gespreek --
Afrikaans 1983
Ja, met julle persoonlik het die Here op die berg uit die vuur uit gepraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Op die berg het die Here uit die vuur van aangesig tot aangesig met julle gepraat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here self het met julle gepraat uit die vuur op die berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar by Horeb het Hy met ons persoonlik uit ’n vuur gepraat.