Deuteronomy 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“‘Moenie ander gode naas My aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953
Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Afrikaans 1983
Jy mag naas My geen ander gode hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy mag naas My nie ander gode hê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“ ‘Jy mag nie ander gode aanbid nie. Ek is die enigste God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘Jy mag geen ander gode besit of aanbid nie.