Deuteronomy 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou hele siel en met al jou krag.
Afrikaans 1933/1953
Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.
Afrikaans 1983
Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy moet die Here jou God met hart en siel liefhê en met al jou krag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En julle moet lief wees vir die Here, julle moet lief wees vir Hom met julle hele hart, met al julle krag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet die Here jou God met alles binne-in jou, ja, met jou hele wese liefhê.